| Modulekode | ODL 410 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Opvoedkundige oudiologie: Definisie, beginsels en opvoedkundige aangeleenthede. Evaluasie en intervensie van die kind met ’n gehoorverlies, met spesifieke verwysing na: vroeë intervensiestrategieë, stratgieë om die kind se ouditiewe vaardighede te ontwikkel, asook ekspressiewe en reseptiewe taalvaardighede; kommunikasiewyses, kollaborasie en konsultasie. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | ODL 310, 320, 381, 382 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App